For more information on COVID-19 and government regulation: Click here

OnbytSake Onderhoud

  1. Vroeë waarskuwing stelselVoice Alert of Bangpenne
  2. Bevestiging – Maak seker wat dit is wat die vroeë waarskuwing stelsel opgetel het. Vriend of vyand – Kameras
  3. Reaksie – 2 soorte
    - Vertraagde Reaksie – Gaan 3 tot 30min neem voor hulp opdaag
       i.   Roep op die radio
       ii.  Bel polisie of buurtwag of bure - Telefoon
       iii. Zello groepe of Whatsapp groepe ens. – Smart foon
    - Onmiddellike Reaksie (Besluit vooraf wat jy onmiddellik gaan doen)
       i.   BangPen – Skiet af deur van binne jou huis net ‘n toutjie trek en ‘n groot skoot gaan buite af (Handgedrewe of Elektronies met ‘n Toep op jou foon)
       ii.  Ligte - Sit ligte buite aan
       iii. Pepergas - Spuit Pepergas – veral binne
       iv.  Skiet – Laaste uitweg

Tipiese Begroting om jou en jou familie te beskerm met die basiese toerusting

R    7 800 - Voice Alert begin pakket
R    3 000 - Kameras sê 3xR1000
R       800 - 2 x spreiligte buite
R    1 550 - Gemeenskapsradio  (R100 Lisensie per jaar)
R       900 - 2 x Bangpenne
R 14 050  Totaal

drongo voice alert kit